crafty corner Home   crafty corner Classes   Craft Products Products   commissions Commissions   team building Team Building   media events Media   about us About Us   contacts button Contact Us   facebook button  
crafts Crafts
kids Kids
diy D I Y
recycle Recycle
subscribe to crafty corner Designs
subscribe to crafty corner Subscribe
crafty corner site search Search

Gutter Maintenance

Stap by stap Om n guet ketting te maak, by: Crafty Corner

Navraa: admin@craftycorner.co.za
Read in English

gutter maintenance

Wat jy sal benodig:

  • 1 x Lang silver of swart staal ketting
  • 1 x stuk stal draad 10cm lank
Notas:

Sekere huise het n plat balkon en die water uitlaatstelse is mar net n stuk PVC pyp wat daar gesit word sodat wanneer dit reen, dan loop die water daaruit en val af grond toe. Die probleem hiermee is dat wanneer die water af val grond toe spat dit ooralster en maak alles nat en dan moet jy n groot klip of iets daar plaas sodat die water nie die grond ook nog wegspoel nie en n groot gat daar los nie. Jy kan altyd n groot klip of iets daar los mar na n par jaar sal jy die klip seker mar moet vervang. Die ander ding is, as die uitlaat water naby n muur val, sal die muur met tyd verniel word en dan het jy grooter probleme om die muur weer reg te maak.
In die artikel sal ek vir jou n vinige en maklike manier wys hoe om al daai probleme te vermy en boonop mooi te laat lyk sonder dat jou baie geld moet spandeer om ander geute op te sit en die manier gee jou huis n mooi aantreklikheid.

Stap 1

Voordat jy die ketting gaan koop, meet eers die hoogte vanaf die uitlaat to by die grond en tel n ekstra meter daarby. Meeste hardeware winkels het kettings te koop en is oor die algemeen goedkoop.

Stap 2

Voordat jy die ketting deur die PVC Pyp giet, neem eers die stuk staal draad en maak die een punt vas aan die een punt van die ketting.

 connect wire  Pull through

Stap 3

Neem nou die punt van die sttal draad en giet dit deur gie PVC pyp. Wanneer die draad aan die ander kant uitkom, neem dit vas en trek net n kort gedeelte van die ketting deur. As jy te veel van die ketting deur trek dan gaan die gewig daarvan heeltemal deurgly en op die gron val dan moet jy weer van voor af begin om die ketting deur te trek.

 feed wire wire  pull wire through

Stap 4

As jy die ketting nou so effens klaar deur getrek het, haal nou die stuk draad af maar moet nog nie die ketteing laat grond toe sak nie. Neem nou die ander kant van die ketting en maak n knoop aan die einde daarvan. Laat die ketting nou stadig afsak grond toe en maak seker dat die knoop nie los kom nie. Wanneer die knoop kant van die ketting die inlaat gedeelte van die PVC pyp bereik, wig die ketting binne in die pyp maar maak seker dat jy nie die gat heeltemal blokeer nie anders sal die water nie daaruit kan dreineer nie.

 make a knot in the chain  pull knot back to gutter

Stap 5

Die onder kant van die ketting behoort so 2 tot 5 cm van die grond af te hang. Wanneer dit nou reen, sal die water nou geleidelik by die ketting afloop grond toe en daar sal nie n gespat wees of n gat gemaak word in die grond in nie, daar sal ook nie skade aan die muur gedoen word nie.

mosaic classes
advertise on crafty corner