Die beste muur proppe om te kry is gewoonlik diegene wat wat deur n skroef vas gemak word. Jy kan ook die muur proppe kry wat net anmekaar vas knip maar hulle is genuig om te breek as jy die muur prop nie reg opmaak of toe maak nie. Die foto hieronder is 'n voorbeeld van die beste 3 punt prop om te gebruik.
Om te begin om jou 3 punt prop aan te sit, moet jy eers die skroef in die middel van die muur prop los maak deur middel van jou Phillips (ster) skroewe drywer te gebruik.
Verwyder die skroef en sit dit op 'n veilige plek so dat jy dit nie sal verloor nie. Maak die muur prop nou oop en sit die deksel gedeelte een kant neer.
Jy sal nou sien dat jou muur prop 3 punte het, n lang punt bo middel en aan buide links en regs, 2 korter punte. Elke punt het n skroef aan die kant wat n gaaitjie toe maak in die punt. Hierdie gaaitjies is waar jy jou drade sal konekteer.
Neem nou die plat hoof skroewe drywer en mak die skroefies los an elke punt mar wees versigtig om nie die skroefies heeltemal uit te haal nie. Skroef hulle net so ver uit sodat hulle nie meer die gaitjies toe maak nie.
Voordat jy nou verder aangaan, sal jy 2 plastiese *skouers* sien aan die onder kant van die muur pro in die middel. Hierdie *skouers* word gebruik om jou drade in plek te hou sodat hulle nie maklik by die gaitjies uitgeruk kan word nie. Haal die *skouers* uit voordat jy verder voortgaan.
Vat nou jou draad strooper en stroop omtrent 1cm van die plastiek af van elke draad om die koper draad bloot te stel.
Voordat jy nou oorweeg om die bedrading te begin konekteer, is daar eers n paar belangrike dinge om in ag te neem. As jy na jou muur prop kyk, sal jy sien dat daar by elke punt n letter is. Elke letter vertel vir jou watter draad moet by daai punt gekonekteer word. As jy die verkeerde draad by die verkeerde punt konekteer, en dan in die muur in prop, kan baie dinge verkeerd gaan, so maak seker jy doen alles reg dan sal daar geen probleme of ongeluke wees nie. Die drade is ook elkeen n verskillende kleur, Bruin, Blou en Groen of Groen met n geel streep. Die letter by elke punt op die muur prop is E Earth (Aarde), N Neutral (Neutraal) en L Live (Lwendig)
Die groen of groen met geel streep draad word gekonekteer aan die lang punt bo middel van die prop. Die blou draad word gekonekteer aan die linker punt by die neutraale kant en die bruin draad aan die regter kant by die lewendige kant. In vervolg moet jy altyd die proses onthou; groen is aarde, blou is neutraal an bruin is lewendig.
Vat nou elke draad en sit hulle in die gaaitjies by die korrekte punte en draai die skroefies was.
Die drade moet altyd in die regte plekke gekonekteer word. Die rede hiervoor is sodat die krg reg loop van die muur af, deur na die toestel toe. As die drade verkeer gekoppel word, kan jy dalk die toestel blaas of die ergste wat kan gebeur is dat daar moontlik n elektriese vuur kan ontwikkel.
Wanneer jou nou seker gemaak het dat die drade goed vas is, kan jy nou die 2 plastiese *skouers* terug sit in plek en die sal nou die drade goed stewig in plek hou. Jy kan nou die prop se deksel terug sit en die skroef vas maak wat die hele prop aanmekaar sal vas en vuilig hou.
Nou dat jy alles gedoen het, kan jy met gerus in muur prop in die muur se elektriese uitlaat stelsel inprop en jou toestel sal werk.