crafty corner Home   crafty corner Classes   Craft Products Products   commissions Commissions   team building Team Building   media events Media   about us About Us   contacts button Contact Us   facebook button  
crafts Crafts
kids Kids
diy D I Y
recycle Recycle
subscribe to crafty corner Designs
subscribe to crafty corner Subscribe
crafty corner site search Search

Verlengings Kabel

Navraa: Crafty Corner
Read in English

10 meter extention make a extention cord

Wat jy sal benodig om n 10m verlengings kabel te maak:

  • 10.2 meter 3 laag elektriese kabel
  • 1 x 3 punt muur prop
  • 1 x dubbel of enkel kantige aansluit prop
  • 1 x Phillips (ster) skroewe drywer
  • 1 x plat hoof skroewe drywer
  • 1 x draadstroper
  • 1 x Timmerman mes as jy nie n dradstroper het nie.

Notas:

Al die gereedskap is beskikbar by jou plaaslike hardeware winkel. Wanneer jy die elektriese kabel koop, maak ddodseker dat dar 3 lae kabels binne in is en prat met die hardeware handelaar om seker te maak dat jy die regte dukte kabel koop.

Step 1

Om die 3 punt muur prop te konekteer, moet jy eers omtrent so 2cm van die kabel omhulsel verwyder met die gebruik van die timmerman mes. Wanneer jy die omhulsel begin verwyder, moenie te hard druk met die timmerman mes nie anders sal jy die drade binne in raak sny. Beweeg die mes liggies rondom die omhulsel totdat jy kan sien dat jy n skoon sny rondom gemaak het. Buig nou die omhulsel om die 3 drade binne in te ontblood.jy kan nou liggies die omhulsel aftrek van die drade af om hulle blood te stel.

cable

screw driver

Step 2

Gebruik nou die dradstroper om so 1cm van die plastiek omhulsel af te trek van elke draad om die koperdraad bloot te stel.

Note:You need to follow this procedure on both ends of your new extension cable.

live brown

Step 3

Jy moet hierdie prosedure aan alby kante van die kabel volg. Jy kan nou jou 3 punt muur prop aan die kabel konekteur. Lees die artikel 3 Punt prop.Aan die ander punt van die kabel, kan jy nou die aansluit prop konekteur. Vir die oefening het ek n tweekantige aansluit prop gebruik.

nutral

Step 4

Die ansluit prop het gewoonlik 4 klein plat hoof skroefies wat dit aanmekaar hou. Gebruik jou plat hoof skroewe drywer om die skroefies los te draai, haal die dekstuk af maar maak seker dat jy dit nie onderste bo draai nie anders val die skroefies uit, en sit dit een kant neer. Nou kan jy die binnekant van die aansluit prop sien.

electrical plug electrical

Step 5

Jy sal ook n rubber stuk he wat uit die aansluit prop af los kom. Die is die beskerming stuk vir die kabel wanneer jy alles aanmekaar begin sit. Sit die rubber beskermstuk oor die kabel en gly dit n entjie af en los dit vir later. Die beskermstuk beskerm die 3 drade en hou hulle in plek binne in die aansluit prop sodat niks beskadig kan word nie.

electrical cable

Step 6

kyk nou goed na die koneksie punte aan die binnekant van die aansluit prop. Jy kan nou die swart koneksie gedeelte verwyder uit die dekstuk uit. Kyk nou mooi na die koneksie stuk en jy sal sien dat daar 3 koneksie punte is waarop jy die koperdraad gaan konekteur. Jy sal sien dat elke punt 3 klein skroefies het wat jy moet los maak, mar moenie die skroefies heeltemaal los maak totdat hulle af kom nie. As jy die skroefies klar los gemaak het, sal jy nou sien dat daar by elke een n platjie is wat los hang.

wire stripper side cutters

Step 7

Om die koper drade te konekteur is maklik. Koppel die groen (of groen met geel streep) drad aan die middel punt en skroef dit vas. Die is jou aarde draad.

3 pin plug

Step 8

Plas die draad tussen die los plaat en die vaste een en twis die draad om die skroef en draai die skroef vas. Nou kan jy die blou en bruin drade aan enige kant konekteur, op die oomblik mak dit nie saak nie.

3 pin adapter

Step 9

Sodra jy die drade klar gekoppel het, kan jy nou die swart koppelaar terug plaas in die dekstuk in, maar voor dat jy dit doen, moet jy dit op die regte manier terug sit. As jy binne in die dekstuk kyk, is dar 3 merkings. Die middelste een het n E vir aarde, hieroor heof jy jou nie te bekommer nie want dit maak nie saak hoe jy die koppelaar insit nie, sal die middelste draad maar in die middel bly. Waarna jy moet ky is die 2 kante van die dekstuk. Die linker kant van die dekstuk het n N vir Neutraal en die regter kant het n L vir Lewendig. Wanneer jy nou die koppelaar binne in die dekstuk plaas moet jy seker maak dat die blou drad aan die linker knat is en die bruin draad aan die regter kant. Onthou altyd die volgende:

  • L Lewndig - Bruin Draad
  • N Neutraal - Blou Draad
  • E Aarde - Groen of Groen met Geel streep draad

As jy die drade verkeerd koppel dan sal niks reg werk nie en die toestel kan moontlik blaas of die drade kan aan die brand steek.

Step 10

Plaas nou die koppelaar in die dekstuk en bring die rubber beskerming op en plaas die een einde binne in die dekstuk.

Step 11

Plaas die ander dekstuk oor en maak die 4 skroefies vas. Jou 10 meter elektriese verlengings kabel is nou kompleet en gereed om te gebruik.

mosaic classes
advertise on crafty corner